Welcome to the Gansbaai Blog

Local Stories

Francois Myburgh Area Bestuurder, Gansbaai Administrasie, Overstrand Munisipaliteit

Gelukwensing Aan Die Gansbaai ...

Baie geluk met jul aanwysing as Sakekamer van die Jaar tydens die onlangse kongres van die AHI.

Wettige Perlemoen Skep Werk

Die kweek en groei van wettige perlemoen deur etlike perlemoenplase, onder andere in die onmiddelike omgewing, dra grootskaals by tot werksgeleenthede - nie net op die perlemoenplase nie, maar ook by ...

Survey van Bote

Survey Van Bote

Die survey (ondersoek) van Sport- en Ontspanningsbote, asook kommersiële bote deur ‘n amptelike surveyor (ondersoekbeampte) het ‘n nuwe wending ingeslaan ná die aftrede van Koo...

Wyle John le Roux van die plaas, Hartebeesfontein

In Memoriam John Le Roux

Johannes Petrus Hendrikus (John) le Roux is op 25 Junie 2014 in die ouderdom van 86 jaar oorlede. John is op 28 Desember 1928 op die plaas Hartebeeskloof (naby Baardskeerdersbos) gebore.

Vlnr is Gideon Jansen van Vuuren, Linda Kloppers (wenner), Christo Wessels (voorsitter) en Chris van Rensburg tydens die oorhandiging van die Gansbaai OK Foods Wissel Trofee aan Linda.

Fotografieklub Kompetisies

Met die pasafgelope interne fotografiekompetisie van Gansbaai Fotografieklub agter die rug, is die kompetisie vir Novembermaand reeds in die vooruitsig gestel.

Liedjieboer gaan Kongo toe

Liedjieboer Gaan Kongo Toe

5 en 9 Julie word daar geskiedenis gemaak  wanneer Anton Goosen van Gansbaai en die Afrikaanse rockgroep Beeskraal, twee optredes in Afrikaans doen in Lubumbashi in die Katanga provinsie van die ...

Laslappies

Laslappies

Van tyd tot tyd bevlieg ek my werkkamer met die drif van ‘n swerm skrikgemaakte perdebye. Nou! Nou! gaan ek ‘n slag ontslae raak van al die toegeplakte plastieksakkies met oorskietlappies....

Hulp vir huiseienaars in geldelike verknorsing

Hulp Vir Huiseienaars In Gelde...

Die krimpende ekonomie, gekoppel aan deurlopende stygings in lewenskoste soos die landswye styging in die prys van elektrisiteit wat vandag in werking tree (subs: 1 Julie 2014), roep weer die situasie...

Meer en meer soos Jesus 4

Meer En Meer Soos Jesus 4

 “Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom ....sal die skape van die bokke geskei word..... Dan sal die Koning vir dié aan sy regterkant sê: ‘Kom, julle wat deur my...

Gelukwensing aan die Gansbaai Sakekamer

Gelukwensing aan die Gansbaai Sakekamer

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Baie geluk met jul aanwysing as Sakekamer van die Jaar tydens die onlangse kongres van die AHI.

Wettige perlemoen skep werk

Wettige perlemoen skep werk

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die kweek en groei van wettige perlemoen deur etlike perlemoenplase, onder andere in die onmiddelike omgewing, dra grootskaals by tot werksg...

Survey van Bote

Survey van Bote

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die survey (ondersoek) van Sport- en Ontspanningsbote, asook kommersiële bote deur ‘n amptelike surveyor (ondersoekbeampte) het &...

In Memoriam John le Roux

In Memoriam John le Roux

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Johannes Petrus Hendrikus (John) le Roux is op 25 Junie 2014 in die ouderdom van 86 jaar oorlede. John is op 28 Desember 1928 op die plaas H...

Fotografieklub Kompetisies

Fotografieklub Kompetisies

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Met die pasafgelope interne fotografiekompetisie van Gansbaai Fotografieklub agter die rug, is die kompetisie vir Novembermaand reeds in die...

Liedjieboer gaan Kongo toe

Liedjieboer gaan Kongo toe

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

5 en 9 Julie word daar geskiedenis gemaak  wanneer Anton Goosen van Gansbaai en die Afrikaanse rockgroep Beeskraal, twee optredes in Af...

Laslappies

Laslappies

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Van tyd tot tyd bevlieg ek my werkkamer met die drif van ‘n swerm skrikgemaakte perdebye. Nou! Nou! gaan ek ‘n slag ontslae raak...

Hulp vir huiseienaars in geldelike verknorsing

Hulp vir huiseienaars in geldelike verknor...

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die krimpende ekonomie, gekoppel aan deurlopende stygings in lewenskoste soos die landswye styging in die prys van elektrisiteit wat vandag ...

Meer en meer soos Jesus 4

Meer en meer soos Jesus 4

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Wanneer die Seun van die mens in majesteit kom ....sal die skape van die bokke geskei word..... Dan sal die Koning vir di&eacut...